Drommedaris VII
- By: Hendri Barnard
- Short URL: http://www.backabuddy.co.za/drommedaris-vii2011
Personal message
Hierdie is ons 2 jaarlikse groot fonds insameling vir liefdadigheid. Die jaar se organisasie wat ons ondersteun is die "JUST FOOTPRINTS FOUNDATION". Die organisasie hou avontuur kampe vir kinder wat lei aan terminale siektes. Deur 'n donasie te gee kan jy 'n verskil maak in 'n kind se lewe.