100 Myl vir Huis PJ Strauss & Huis Maudie Kriel

Started 13 days ago

24 days left

R 52 400
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
59
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Elani Van As
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Ceres
South Africa
Location
Started 13 days ago
24 days left

Op 31 Julie 2026 gaan ek die Washie 100 Miler aanpak, 'n uitmergelende ultramarathon van 160 kilometer vanaf Cathcart in die Oos-Kaap tot by Oos-Londen. Hierdie wedloop staan bekend as een van Suid-Afrika se mees uitdagende ultra marathons en vereis maande se voorbereiding, deursettingsvermoë en opoffering.

Ek wil hierdie uitdaging gebruik om fondse in te samel vir twee besondere instellings in ons gemeenskap: Huis PJ Strauss en Huis Maudie Kriel in Ceres.

Hierdie tehuise bied daagliks versorging, ondersteuning, veiligheid en waardigheid aan bejaarde inwoners wat oor baie jare heen 'n belangrike bydrae tot ons gemeenskap gelewer het. Soos talle versorgingsinstellings regoor Suid-Afrika, word hulle egter voortdurend gekonfronteer met finansiële druk en toenemende bedryfskoste.

Die doel van hierdie veldtog is om minstens R50 000 in te samel, wat gelykop tussen Huis PJ Strauss en Huis Maudie Kriel verdeel sal word. Die fondse sal deur die bestuur van die onderskeie tehuise aangewend word vir prioriteitsbehoeftes wat die lewenskwaliteit van inwoners verbeter. Dit kan...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.