AGS Alberton - Bou en Bewaar Ons Kerk
Started 9 months ago
Open end-date
About This Campaign
“Saam hou ons die kerk lewendig vir geslagte wat kom.”
AGS Alberton Noord is in die hartjie van ou Alberton, met ons ouer gemeenskap asook “Funnyfarm” om die draai van ons, bedien ons die gemeenskap met liefde. Ons kerk is nie net ’n plek van aanbidding nie, maar ook ’n tuiste vir die gemeenskap. Ongelukkig het die gebou self groot herstelwerk nodig: die dak lek wanneer dit reën, die verfwerk is verweer, en basiese instandhouding word al hoe moeiliker weens finansiële druk.
Met jou hulp kan ons:
Herstel die dak sodat die kerk droog en veilig bly
Verf die kerk om dit weer ’n waardige en uitnodigende plek te maak
Doen basiese instandhouding wat nodig is om die gebou vir die gemeenskap beskikbaar te hou
Elke skenking dra direk by tot die behoud van ons kerkgebou. Jou ondersteuning help ons om ’n veilige, mooi en funksionele ruimte te bied waar mense kan saamkom, aanbid en mekaar versterk.
Dankie dat jy saam met ons staan om die kerk se fisiese huis te herstel en lewendig te h...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
