Sport Kamp
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 0
of R 15 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign

Aletta (Lynet) britz
Organiser
2
BaB campaigns
Started 3 yrs ago
Open end-date
Hi my kinders is gekies om vanaf di 1-7de oktober ekurhuleni se kamp by te woon. Die fondse is ongelukkig net ni vir ons as ouers moontlik om alles by te bring nie. Ons wil kom vra as daar enige iemand is wat dalk my kinders kan sponsorm Die fondse betrokke by die kamp per kind is r5450 en ons wil hulle albei bje graag saam hulle maats op die kamp laat gan. Asb ek sal dit bje waardeer.
Aangeheg is n foto van Johan en Amore Britz se borg vorms.
Asb help ons as ouers om hule droom te bewaar. Die kamp is vanaf die 1-7de Omtober 2023.
DANKIE BYVOORBAAT.
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.