Andrew Mackenzie ICU
Started 2 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Op 22 April was Andrew Mackenzie opgeneem in die hospitaal waar hy n aneurisme gehad het , hulle het sy hele aorta vervang en hy was vir 5 weke in die hospitaal gewees vanaf 22 April tot 27 Mei.
Andrew het intussen graft sepsis gekry en was weer opgeneem die 31ste Julie waar hulle weer sy borskas moes oop maak ,dit was n weer n baie ernstige operasie waar hy by die dood omgedraai het .
2 Weke later op die 14de Augusts het hy weer n abses in sy borskas gekry waar hy weer n ope-bors operasie ondergaan het hulle het sy borskas oop gehou vir 2 dae terwyl hy onder sedasie gehou was waar hulle hom terug gevat het teater toe om sy borskas uit te was, alles het goed gegaan tot hy weer op dieselfde plek n abses gekry het op die 28ste Augustus was hy weer teater toe was ,waar hulle weer sy borskas moes oop maak die Dr het weer sy borskas oopgelos vir byna n week lank waar hy elke 2de dag teater toe gevat was dat hulle verder sy borskas kon skoon maak hulle het toe n omentum pull up gedoen.
Hy is die 18de September ontslaan en trek elke week bloed om sy infeksie tellings dop te hou...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
