Scan en versorging vir my Ma

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 1 000
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Anine Joubert
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

My beste vriendin, my alles, my Ma het ‘n groot beroerte gekry ‘n week gelede

 
Sys verlam aan die regterkant, kan glad nie praat nie en maak haar oë oop nou en dan maar toon geen reaksie nie verder slaap sy net.
 
Sy het swelling en vermoedelik bloeding op die brein, maar dit kan ons net bevestig deur die nodige scan te doen.
 
Sy het geen medies nie & ook nie inkomste nie
 
Die dokter wat aan diens was, wel bekende in Bredasdorp Dins oggend by staat het besluit om nie op te daag nie, nadat hy gebel, gewhatsapp was en ons het 7 ure gesit met haar en haar self verpleeg & gehelp met braking tot ‘n dokter kom nadat ons daarop aangedring het waar sy reeds scan al moes gedoen het wat klaar gereel was maar dokter te "lui" was om dit waarvoor hy staan , mense te help te doen
 
Maar die dokter was te goed om uit sy warm bed op te staan en in hospitaal toe te kom
 
Ons moe...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.