Angels 4 Anri
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign

Ek is n 27 jarige dame, getroud met 3 pragtige kinders. 'n Paar maande terug is ek gediagnoseer met 'n servikale virus,die Dr het my gerus gestel dat dit nie iets ernstig is nie. ‘n Paar maande later, op Woensdag 18 Oktober, het Dr. my gediagnoseer met servikale kanker, wat reeds versprei het en is ek op 27 Oktober is ek opgeneem met ernstige bloedarmoede. In desember het hul ’n klier in my nek gekry wat ongelukkig ook kanker wys. Ek was opgeneem in hospitaal nadat ek siek geraak het ma behandeling. Hul het gedink ek het bloedklonte, gelukkig was dit nie die geval nie. Ek is toe oorgeplaas na die staats hospitaal en het ek toe ook besluit om my volgende behandeling vir my klier by die staat ontvang. Ek is tans besig om chemo te kry. Ons het ongelukkig nogsteeds baie rekeninge wat agter is en sal nogsteeds donasies baie waardeer. Ek sal met alles in my veg vir my gesin. ek waardeer elkeen se hulp ongeag hoe klein of groot dit is. Baie dankie by voorbaat.
Liefde,
Anri
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
