Baba Suané
Started 10 months ago
Open end-date
About This Campaign

Suané was gebore met n gaaitjie in die hart en haar sluk pypie wat nie na haar maagie toe gegaan het nie maar wel na haar longetjie toe. Sy het toe n baie groot operasie onder gaan waar hulle die sluk pypie moes verwyder van die longetjie en toe las na die maagie toe wat my as mamma my werk gekos het met die af blyery om by my meisiekind te wees. Die medies het net halfde van die kostes gedek en die totale koste van die operasie was R1.8 miljoen rand. Ons betaal die res af soos ons kan maar sukkel geweldig om kop bo water te hou. Sy vorder baie mooi aan maar moet op kortisoon en 1 keer n maand antibiotika, vitamines, en sy word nou op ander melk gesit want sy weeg maar net 8kg en word amper 2 sy moet gewig optel en kan net op vloeistowwe bly asgevolg van haar sluk pyp dit kos geweldig baie geld. Enige donasies sal help groot of klein.
English Version
Suané was born with a little hole in her heart and her oesophagus pipe didn’t connect to her stomach, but instead went to her lungs. She underwent a major operation to remove the oesophagus p...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




