Back 4 Wendy Cancer Journey

Started a yr ago

0 days left

R 56 517
0%
of R 150 000 goal
R 0
Offline donations
115
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Wendy Harmse
Organiser
1 
BaB campaign
Location
RANDFONTEIN
South Africa
Location
Started a yr ago
a yr left
0 days left

. Ek is gediagnoseer met bors kanker. Ek is 38 jaar oud. Ek vra asb vir hulp enige hulp ek sal dit opreg waardeer. Vir n tydjie lank voel ek n knop in my bors. Maar ek het nooit geld gehad om dokter toe te gaan nie. Ons het nie n mediese fonds nie ons het net nie geld daarvoor nie. Ons lewe elke dag van dag tot dag. My man is al 1 wat n salaris verdien. Hy het sy eie handyman services besigheid ook maar ons kry nie werk in daar nie. My man se baas het vir my n afspraak gemaak om te gaan vir n mamaogram en die uitslae het gesê ek moet gaan vir n biopsy. Ons bly in Randfontein Gauteng. Ek het toe n afspraak gemaak by n privaat dokter in Potchefstroom om n verwysings brief te kry na die staats hospitaal toe in Potch. Ons is dadelik daarna toe en is gehelp ons het n student dokter gesien. Sy het gesê dat dit 1 of ander kanker is 2 weke later is die biopsy gedoen ek moes 6 weke vir die uitslae wag. Uitslae het gekom dis toe nie kanker nie maar fibrose. Die dokter wat ek toe gesien het het gese om seker te maak moet daar weer n biopsy gedoen word n week later. Toe ek toe daar kom toe si...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

W. Harmse 5 Jun '25
04/06/2025 19:00 Ek het n afspraak gekry by Prof Carol Ann Benn. Baie vriendelik. Sy het baie mooi met ons gepraat. Sy het gevestig dat dit wel bors kanker is maar n lei kanker. Ek moet die 19 de m...

W. Harmse 29 May '25
28 Mei 2025. Was vandag by hospitaal het Dokter nommer 14 gesien. Hy is n Uroloog. Het my geroep gesê hy moet n drip insit want ek moet gaan vir CT scan. Het dadelik begin regterkant pols ek het toe...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.