Ben Prinsloo

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 15 746
0%
of R 400 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Ben Prinsloo
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Hopetown
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

Ben is n 19 jarige seun wat n groot droom gehad het, om oorsee te gaan boer om genoeg geld te maak sodat wanneer hy terug kom, hy hier vir hom grond kan koop, sodat hy sy eie boerdery kon begin. Hy was die 17de Maart 2024 tussen Potch en Klerksdorp is n tragiese ongeluk, wat nie net drome verwoes het nie maar sy lewe ook. Die bakkie se drywer wat in Ben hulle vas gery het is oorlede. Ben het dit net-net oorleef. As dit nie vir sy een vriend was wat aangehou het meet “Ben leef!” “Ben leef!” nie, sou ons vir Ben ook verloor het. Hy is tans in n kritiese toestand, en sy enkel Ma sukkel om kop bo water te hou met al die mediese kostes.

Ons het n backabuddy gestig om te probeer help daar waar ons kan, want die lewe is duur… Sy Ma het genoeg om oor te stres met Ben, en ons wil nie hê finansies moet nog een wees nie.

Asseblief, helo as jy kan xx

English version: 

Ben is a 19-year-old with a big dream of farming overseas to save enough money to buy land and start his own farm here. On March 17, 2024, his dreams and life were shattered...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.