Bertie Barnard Skool saal

Started a yr ago

Open end-date

R 1 700
0%
of R 5 000 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Elmarie Grobler
Organiser
4 
BaB campaigns
Location
Stilbaai
South Africa
Location
Started a yr ago
Open end-date

Bertie Barnard Primêre Skool – 'n Oproep tot Hulp

Bertie Barnard is 'n pragtige, kleurryke skooltjie geleë in die asemrowende dorpie Stilbaai. Hierdie gemeenskapskool, wat diep gewortel is in die harte van sy leerders en ouers, ontvang baie min ondersteuning van die staat en die Departement van Onderwys. Die voortbestaan en ontwikkeling van die skool is grootliks afhanklik van fondsinsamelings en skoolfonds.

Na die uitdagings van die Covid-pandemie het Bertie Barnard merkwaardig gegroei, en met dié groei het die behoefte aan geskikte fasiliteite drasties toegeneem. Die skool is tans in dringende nood van 'n skoolsaal – 'n ruimte waar leerders kan byeenkom vir kultuuraktiwiteite, sport, akademiese funksies en gemeenskapsgeleenthede.

Ons doen dus 'n ernstige beroep op enige individue, besighede of organisasies wat moontlik ‘n bydrae kan maak – hetsy finansieel of deur materiaal of dienste – om hierdie droom te help verwesenlik.

Elke bydrae maak ‘n verskil.

Bertie Barnard Primary School – A Call for Help

Bertie Bar...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.