Help JP Goussard: mediese kostes/medical expenses
Started 4 months ago
Open end-date
About This Campaign
Ons begin hierdie fondsinsameling namens JP Goussard en sy familie.
JP was onlangs in ’n ernstige motorongeluk en het onder andere sy rug gebreek.
Hy is tans in Kimberley waar verdere mediese behandeling en ’n moontlike operasie nodig is.
Daar is groot bekommernis oor sy herstel en moontlike langtermyn rehabilitasie.
JP het ongelukkig geen mediese fonds nie.
Die hospitaalkoste, operasie, medikasie en moontlike rehabilitasie plaas ’n enorme finansiële las op die gesin.
Ons vra nederig vir:
• Finansiële hulp om JP se mediese kostes te dek
• Gebed vir genesing, wysheid vir dokters en krag vir sy familie
Elke bydrae, hoe klein ook al, help.
Indien jy nie kan bydra nie, deel asseblief hierdie veldtog.
Baie dankie vir jou omgee en ondersteuning.
📞 Navrae:
Romaria Viviers – 084 209 0171
We are urgently asking for help for JP Goussard and his family.
JP was involved in a serious motor vehicle accident and suffered multiple injuries, including a broken back.
He is currently on the way receiving eme...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
