Bloukaas Fund
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Jan Bloukaas (gebore Jean du Plessis) is so 'n geliefde kunstenaar & musikant in en buite Suid-Afrika in die Afrikaanse musiek bedryf. Bloukaas het bekendheid gewerf na sy liedjie “Kaas Elke Dag” viral gegaan het op YouTube en ander platforms en daarna, met liedjies soos “Stellenbosch”, “Kyknet & Chill” & “Sterre Brand”.
Jan het in September 2022 op 'n Instagram-video aangekondig dat hy met breinkanker gediagnoseer is. Dit is nou 2 jaar wat hy veg teen kanker.
Jan Bloukaas is ongelooflik dankbaar vir almal se bydrae wie dit moontlik gemaak het om sy droom te vervul - Sy album “GOD KAN” word op Vrydag 29 November vrygestel.
Ons het besluit om die Back-a-Buddy-rekening oop te hou. Jean het ’n ongelooflike passie ontwikkel om jongmense met kanker en spesiale behoeftes te ondersteun, veral nadat hy eerstehands beleef het hoe uitdagend dit is.
Hier is hoe dit gaan werk:
• 20% van die geld wat julle skenk sal direk aan CANSA...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


