Borg 'n Bord

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 328 432
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
421
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Abraham Kriel Kinderhuis
Organiser
43 
BaB campaigns
Location
Modimolle
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

By die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom lê ons omgee vir ons kinders nie altyd in groot of indrukwekkende gebare nie. 

  • Soms lyk dit soos skoolklere wat netjies vir die volgende skooldag gestryk is. 
  • Soms is dit om ʼn kind na ʼn belangrike afspraak te vergesel. 
  • Soms voel dit soos ʼn stywe drukkie wat troos bring na ʼn kindgeval het. 

En elke aand is omgee ʼn warm bord kos ná ʼn lang dag. 

 Só wys ons elke dag vir die kinders in ons sorg dat hulle geliefd is, dat hulle hier hoort en dat ons vir hulle sal sorg.  

Maar om hierdie eenvoudige, daaglikse sorg vol te hou, het ons hulp nodig. 

Die gemiddelde koste van een maaltyd is R60. 

Met net R60 kan jy ons help om ʼn bord kos vir een van ons 170 kinders op die tafel te sit. 

Die bord kos wat jy borg help ons om in ons kinders se daaglikse behoeftes te voorsien.  

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.