Borg 'n Kersete

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 76 748
0%
of R 45 900 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Abraham Kriel Kinderhuis
Organiser
43 
BaB campaigns
Location
Modimolle
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

Kersfees is ʼn tyd van saamwees met familie en vriende. Maar vir meeste kinders by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is dit ongelukkig net nog ʼn dag van alleenwees.

Op 25 Desember bederf ons die kinders met ʼn Kersete by Weesgerus Oord. Hulle gaan aansit by ʼn heerlike feesmaal van beesvleis, gerookte ham, pampoenkoekies, boontjies, gebakte aartappels en ʼn verskeidenheid slaaie. Verder word dit ook ʼn dag vol pret onder die somerson met volle toegang tot die oord se fasiliteite.

 Dit kos slegs R270 per kind. Jou skenking aan die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom kan ʼn somber Kersdag met hoop, lag en liefde inkleur.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.