Bybels vir Kersfees

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 750
0%
of R 25 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Johan Grobler
Organiser
3 
BaB campaigns
Location
Gazni
South Africa
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

AFRIKAANS:    (See below in ENGLISH)

Baie mense in landelike Botswana lees nie.  Mac McMenamin gaan jaarliks in Desember op 'n sending-reis om Bybels in Botswana beskikbaar te maak. Die nood is groot en die resultate so bemoedigend.  Jy het 'n geleentheid om te deel in die vreugde van mense wat die Woord van God ontvang.  Dit is 'n seën on te sien dat lewens verander.

Oor die jare is daar ongeveer 11,500 papier en audio Bybels versprei. Tydens die reise word die Jesus Film waar moontlik vertoon.

Mac en sy span besoek sendelinge en bemoedig hulle.

Jou bydrae maak jou deel van die span en dit maak 'n groot verskil.  Ons waardeer dit.  Jy kan ook deel wees van die jaar se span wat September 2026 uitreik na Botswana.  Kontak vir Mac by [email protected] of WhatsApp 0824633114 vir meer inligting

Meer inligting https://www.facebook.com/Outreach2Africa1&...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.