Charlotte se mediese hulp
Started 3 yrs ago
0 days left
About This Campaign

My naam is Charlotte. Harrismith, Vrystaat
Ek sukkel nou al vir meer as 'n jaar ernstig met my baarmoeder. Ek was al vir verskeie toetse, scans en Dr's besoeke deur ons plaaslike Staats hospitaal sisteem. Ongelukkig sit ek nog net daar waar ek begin het.
Ek is nou aanbeveel om na die volg dorp (Bethlehem) te gaan vir mediese hulp. Dis ʼn retoer trip van 160km per keer wat ek soontoe moet gaan. En as ek weer so baie verskillende toetse moet deurgaan, gaan ek ʼn paar keer moet ry. Op die oomblik drink ek medisyne om bloeding te verminder wat die staat nie kan voorsien. 3 pille ʼn dag teen R17 een. Dis rof.
Ek werk nie op die oomblik nie, want my gesondheid is nie lekker nie en ons sukkel om die regte hulp te kry. Met 2 kinders, kan ek nie nog ekstra geld uit die huis haal om die petrol en ekstra medisyne te dek nie.
Die geld ingesamel gaan direk vir petrol onkostes om Bethlehem toe en terug te ry (Dis omtrent R500 per keer). Dit gaan help dat ek kan aanhou om my huidige medisyne te kan drink (R357 per week). Aso...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
