Colon kanker
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
More my naam is charlotte tremper ek is 38 jaar oud het colon kanker stage 3 ek het my operasie gedoen die 12 Desember 2022 in upington staats hospitaal. En dit het nie goed af geloop nie want ek het gegaan vir n tweede operasie my darem het los getrek. Toe moet hulle my weer operasie gee. Hkm ek vandag my goed op buck a buddy sit vra ek asb vir hulp ek sukkel om my sakkies te kry en my medikasie is R800 n maand. Ek moet vir chemo gaan en transport betaal om daar in kimberley te kom. Want die staats ambulance is altyd stukkend. Ek het slegte nuus in die week gekry met bloed toetse dat my kanker trug is die dokter worry want my bene raak lam kan nie meer ver loop nie. Ek is baie geswel in my gesig. Ek vra net as iemand my asb kan help sal ek dit regtig waardeur as ek net my medikasie kan kry. Die staat hospitale het nie my medikasie nie. Ek is paal op morfene op die oomblik vir pyn. Maar dit maak my baie moeg ook.Die dokters se as die chemo nie werk nie dan gaan ek vir bestrallingso ons bid en vertrou elke dag. Ek wag nou net laat die dokters my bel. My vervoer van upington na kimb...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.