Chris B Marais
Started 5 months ago
5 months left
About This Campaign
Chris is baie bekend in die dorp Vryheid, hy is een van die mense wat omgee vir sy medemens en altyd help waar hy kan, sal altyd uit sy pad uitgaan vir n ander, maar nou het Chris hulp nodig hy moet dringend n knie vervanging kry maar het nie medies het.
Hy was by staat hospitaal wat vir hom gese het voor hulle enige iets doen moet hy eers gewig verloor, wat hy toe gedoen het hy het al 43kg verloor en verloor nogsteeds.
Sy knie is al so erg dat hy al met kurke loop maar doen nog steeds sy werk elke dag tot die beste van sy vermo. Hy is daagliks in verskriklik pyn dat dit partykeer vir hom voel hy kan mal word. Help asb vir Chirs dat hy kan gaan vir sy knieg so gou as mooitlik.
Ons hardloop die fondsinsameling tot en met Chris se verjaarsdag in Desember met die hoop hy gaan goed geseen word. Die HERE seen elkeen van julle wat by drae en vir die wat Chris al gehelp het ek glo julle sal hom nou help moenie dink dat jou bydrae te min is nie elke sent help, en sal waardeer word.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
