Chris jnr
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 8 090
of R 350 000 goal
R 0
Offline donations
17
Unique donors
Verified
BaB approved
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign

Chris jnr Grobler
Organiser
1
BaB campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
Môre almal
Kan ons julle asb vra om vir Klein Chris, sy ouers en sussies in julle gebede te hou.
Ons weet dat Vader sal Sy kinders nie begewe of verlaat nie.
Hy is glad nie lekker nie. Hy was weer vir al sy toetse en behandelings, sy kanker telling het op gegaan. Die prof het sy Chemo Behandeling nou op die hoogste vlak vir sy ouderdom. En maandag 06/11/2023 wat verby is was hy weer vir bloede. Ons wag tans nog vir daardie uitslae. Om te kyk of daar moontlik 'n ander behandeling beskikbaar sal wees. Die chemo het maar sy uit werking op sy Klein lyfie. Hy is tans by die huis. Hy is Baie uitgeput, en gooi op en is koorsig. Al wat ek op hierdie stadium kan doen, is om die simtome te behandel. Hy moet goed rus. En dan begin hul nog met eksamen volgende week. Andersins is Klein Chris soos 'n normale ou seuntjie.
Klein Chris is my enigste seun en ek glo Vader sal sy hand oor hom hou in hierdie tyd van nood.
Hierdie fondse sal help om klein Chris se gemo betalings en ander mediese behoeftes...
Donations
Showing:
There are no donations yet
Campaign Updates
Well its been some time since I last posted an update on Chris Jnr's journey to win his fight with cancer. I will jump right into it. He is a little fighter!! Myself and Chris had a discussion about...
+1
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


