Christiaan Strydom 3 werwels gebreuk
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign

My seun Christiaan Strydom is 14 jaar oud en het die 20ste Julie 2024 ‘n beseering in ’n rugby wedstryd op gedoen. Hy het 3 van sy werwels gebreek en gekraak. Dit is sy T12, L4 en L1. Sy T12 is die ernstig gebreek maar alles is darem nog in plek wat baie goed is. Hy kry van die voorval sukkel oomblike as hy lank reg op sit of vêr of baie loop dan begin sy liggaam onbeheerlik te ruk. En dan is hy in vreeslik baie pyn en hy kan deesdae nie sy hande gebruik of loop dan nie. Hy het nog die krag in sy bene maar hy kan dit nie optel om te loop nie. Dit het in die begin so een keer ‘n week gebeur, maar die laaste twee weke gebeur dit een keer ’n dag. En dit is as of die gevoel in sy bene al hoe langer vat om reg te kom. Hy was tot vandag (12/09/2024) deur die Neurochirug dokters gesien en behandel by die Polokwane Provinsiale Hospitaal. Hulle het ons vandag verwys na die Spinale Ortopediese dokters toe wat ons eers die 1st Oktober ‘n afspraak by gekry het. Omdat ek nie ’n SASSA kaart het nie moet ons elke keer as hy hospitaal toe gaan om dokters te sien R350 betaal. Ons kon tans nie daar...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




