Claire Van Der walt

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 75 849
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Elvira Joubert
Organiser
3 
BaB campaigns
Location
Heidelberg
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

Claire van der Walt, 30jr oud.
Fotograaf/Videograaf van Heidelberg Gauteng.
Getroud met Johan van der Walt en mamma van 2 seuntjies (5 en 3jr oud)

Claire is vroeër vanjaar met MDS gediagnoseer.  Indien daar nie vroegtydig n beenmurg oorplanting gedoen word nie, kan dit lei tot leukemie.
Volgens opname, is daar tans geen geskikte skenker nie.  Daar word wêreldwyd gesoek, en die kostes is astronomies.
Die gesin het n hospitaalplan, maar dit dek nie 100% van die kostes nie. Bybetalings is hoog. Indien die skenker van oorsee is, sal daardie kostes nie deur die fonds gedek word  Vervoerkoste elke 3 weke vir dr besoeke beloop ongeveer R1000 per besoek.

Meer oor Claire -

Drie woorde definieer haar hele bestaan: 
"KIND VAN GOD" - dit is haar waarheid, dit is haar fondament!

Sy is mamma van 2 besige seuntjies, 'n vrou en hulp aan haar man, 'n luister-oor vriendin vir almal wat gelukkig...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.