Coenraad Roets U/19 Ben Vorster Portugal Toer
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Coenraad Roets het al van die ouderdom van 4 af gedroom oor groot rugby speel eendag. Hy wou soos baie ander seuns verder gaan as net sy gewone skool rugby en hoogtes bereik.
Hy het die geleentheid gehad om in Maart se skoolvakansie saam Eric Louw se eerste span te gaan toer in Tzaneen by die Ben Vorster se Rugby week. Hy draf ook uit as Eric Louw se eerste span kaptein. Daar is hy gekies saam verskeie ander skole se spelers om vir Ben Vorster U/19 Portugal span vanaf 5-14 Desember 2024 te gaan speel in Portugal.
Ons wil die groot geleentheid vir ons seun moontlik maak, maar ons kan dit nie doen op ons eie nie. Ons wil vra dat U ons asb help om hierdie geleentheid vir ons kind moontlik te maak deur donasies te skenk. Elke donasie sal ons help.
Ons waardeer elke een.
Baie dankie
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




