Goddess of Love Bday

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 42
0%
of R 420 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Louis Cordier
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date
Hi my naam is Louis Cordier,
 
Ek beplan 'n verjaarsdag party vir my Ma die godin van Liefde. Dit is die eerste keer dat ek so iets beplan so ek weet nie hoeveel geld ek gaan nodig he^ vir entertainment, venue, drinks, food nie. Dit is basically 'n bring en braai van die familie en vriende. As jy in daai klas val, moenie 'n present koop nie. Eerder contribute tot 'n awesome party. Scrap that, kry vir haar 'n spesiale present ook, sy is after all the Goddess of Love. Die bands gaan awesome wees https://lcordier.github.io/blog/20240102 as ons hulle gaan kan bekostig. So sien jou contribution as 'n ticket tot a show.
 
Dankie.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.