Daniel's medical expenses

Started 18 days ago

0 days left

R 18 250
0%
of R 15 000 goal
R 0
Offline donations
6
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Johanli Le Grange
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Prince Albert
South Africa
Location
Started 18 days ago
0 days left

“Akute blindederm op 2-jarige ouderdom?!”

Dit was die vraag wat ons almal gevra het toe ons gehoor het dat ons klein Daniël, op slegs 2-jarige ouderdom, akute blindederm het.

Wat gevolg het, was 13 dae wat ons as gesin nooit sal vergeet nie.

Na 3 en 'n half dae van eindelose toetse en onsekerheid is die diagnose uiteindelik bevestig: Daniël moes 'n nood-blindedermoperasie ondergaan. Daarna het 4 dae in ICU gevolg, waar hy fyn dopgehou is, en nog 5 dae in die kindersaal terwyl die dokters sy infeksietelling gemonitor het totdat dit tot 2 gedaal het.

Na 13 lang dae kon ons uiteindelik huis toe gaan. Huis toe, na ons eie beddens, ons bekende omgewing en die vars plaaslug waarvoor ons so dankbaar is.

Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor al die dokters, susters en selfs die koffietannies wat ons gedurende hierdie moeilike tyd so mooi versorg en ondersteun het. Maar bo alles wil ons ons Hemelse Vader bedank dat Hy ons deur hierdie tyd gedra het.

Alhoewel ons dankbaar is dat Daniël tuis is en herstel, het hierdie onverwagse mediese noodgeval ook...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.