Gods Promise Hope Healing and Restoration

Started a yr ago

Open end-date

R 274 760
0%
of R 750 000 goal
R 0
Offline donations
345
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Marlene Janse van Rensburg
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Gordens Bay
South Africa
Location
Started a yr ago
Open end-date

MIANEY EN LUANDRE – BYNA DRIE JAAR LATER - 27 AUGUSTUS 2023 – DIE DAG WAT ALLES VERANDER HET

Op 27 Augustus 2023 het 'n gewone Sondagoggend binne enkele minute in 'n nagmerrie verander. Chrisna het saam met haar twee kinders na 'n plaaslike kafee gegaan om brood te koop. Terwyl sy binne was, het die voertuig waarin die kinders gesit het, aan die brand geslaan. Toe sy hoor die motor brand, het sy onmiddellik na buite gehardloop. Omstanders het ook gehelp om die kinders uit die voertuig te kry.Teen daardie tyd het albei kinders reeds ernstige brandwonde opgedoen. Luandre: 45% van sy liggaam het derdegraadse brandwonde opgedoen, Sy hele kop, gesig en rug is ernstig beseer, 10% van sy lugweë het gebrand. Mianey: 35% van haar kop, gesig en voorlyf, asook dele van haar bene, het derdegraadse brandwonde opgedoen, 10% van haar lugweë het gebrand, wat gevolg het, was die begin van 'n lang pad wat steeds vandag voortduur.

DIE EERSTE MAANDE – DIE STRYD OM TE OORLEEF - Vir drie maande was die Rooikruis Kinderhospitaal se brandwonde-eenheid hul tweede huis. Die dae was gevul met op...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.