Deagan gaan Hoër Skool toe
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 200
of R 15 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Anna de Leeuw
Organiser
1
BaB campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
Die is vir my oudste seun Deagan wat volgende jaar Hoër Skool toe gaan... Riebeeck rand Hoër Skool in Randfontein. Dis nuwe skool klere ,sport klere ,skryf behoeftes tas en hy wil baie graag rugby speel.
Ek het nie die geld om Al die goed vir hom te kry nie as ek nie geld by mekaar kan maak nie gaan hy met baie min van wat hy nodig het vir Sy Hoër Skool loopbaan moet klaar kom.
As dit moontlik is om vir hom die geld bymekaar te kry weet ek hy gaan Sy Hoër Skool loopbaan trots begin... Na Sy ontgroening Sy poortloop as n trotse Riebeeckrand seun afskop waar hy nie skaam hoef te wees want hy het nie.
Gelde sal gaan vir
wit skool hemde
Grys skool broeke kort en lank
Skool skoene
Skool tas
Skippie hemp
Skippie short
Athletic vest
Skort
Kouse
Tracksuit jacket
Tracksuit pants
Hoodie
Blazer
Rugb...
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.