Deon Meiring

Started 2 days ago

Open end-date

R 112 252
0%
of R 331 000 goal
R 0
Offline Donations
100
Unique Donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Miranda Pretorius
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Cape Town
South Africa
Location
Started 2 days ago
Open end-date

Beste vriende ❤️

Soos meeste van julle al gehoor het, was Deon in ’n motorongeluk Saterdag 7 November buite Durbanville op pad huis toe vanaf ’n huiskonsert. Hy het verskeie beserings opgedoen asook verskeie breuke aan sy bekkenbeen. Op die stadium is hy in ’n rehabilitasiesentrum in die Paarl om te herstel. 

Deon kan steeds niks van die ongeluk onthou nie. Die realiteit van sy beserings, die impak en trauma is iets waarmee hy worstel en die realiteit het ingeskop. Ons is wel baie dankbaar dat hy kan herstel maar die herstel pad vorentoe gaan intensief wees en ons is nie seker hoe lank dit gaan neem nie. Dus wil ons hom graag ondersteun waar ons moontlik kan. 

Ons het die BackaBuddy-veldtog begin om vir hom kans te kan gee om te fokus op sy herstelpad. Dit sal hom help met inkomste wat hy gedurende die besige tyd verloor, mediese versorging vorentoe, sy kitaar te herstel asook om te kyk om of ons hom kan help met ’n deposito op ’n motor.

Indien jy nie finansieel kan bydra nie, deel asseblief die veldtog met familie en vriende.

❤️Baie dankie...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

M. Pretorius • 16 Nov '26
Hi almal, dis Deon hier. Hier is ’n foto van hoe ek vandag lyk. Zinelda het een gekies waar ek glimlag met tande, maar dit was onder dwang. Almal weet mens lyk cooler as jy nie tande wys in ’n foto...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.