Dewald Coetsee -World Youth Chess Championships
Started 2 months ago
6 days left
About This Campaign
Dewald Coetsee, `n Gr12 leerder, het `n ongelooflike passie vir skaak. Hy speel vanaf Gr5 vir Tshwane skaak en het die afgelope vakansie aan die SAJCCC (South African Junior Closed Chess Championships) in die O/18 – Ope afdeling deelgeneem. Net die top kwalifiserende spelers in die land word uitgenooi om aan hierdie prestige kampioenskap deel te neem.
Na 6 dae en 9 rondtes van intense konsentrasie en deursettingsvermoë, met enkel spelle wat tot 4 en `n half uur elk geneem het, het Dewald 1e plek behaal, en is aangewys as die 2026 O/18 Junior Skaakkampioen van Suid Afrika.
Met die uitsonderlike prestasie sluit Dewald ook sy Junior Skaak loopbaan op `n hoë noot af.
Dewald is nou uitgenooi om as Amptelike speler van Suid Afrika, die land te verteenwoordig by die FIDE World Youth Chess Championship 2026, in Montesilvano, Italië van 14–27 Junie 2026.
Soos met al die staatsbeheerde instansies in SA, is daar geen befondsing beskikbaar vanaf Skaak SA nie, en moet ons as ouers tans self alle kostes betaal wat astronomies is. Ons wil by besighede en/of pr...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




