Dianty Da Silva

Started 2 yrs ago

Open end-date

R 216 505
0%
of R 1 000 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Cornel Le Grange Le Grange
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Randfontein
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
Open end-date

#UPDATE 

Hallo almal

Dianty was vir n beenmurg biopsie die 16de Mei 2025, prof het opgetel iets is nie lekker en ons gevra om haar te kom sien. Op 29 Mei het ons die nuus gekry dat Dianty se kanker terug is. Dianty gaan nou weer van vooraf begin met behandeling om haar kanker terug te kry in remissie…MAAR Dianty moet ook gaan vir Immunotherapy en n beenmurgoorplanting. Soos jul weet het Dianty n medies, maar hul gaan nie al die kostes dek van die immunotherapy en beenmurgoorplanting nie. Ons wag nog vir terugvoer om te hoor wat die medies bereid is om te dek. Daar is n moontlikheid dat hul 75% sal betaal maar ons is nog nie seker nie. Ons staan weer nederig voor jul en vra jul hulp om ons klein pop gesond te maak. En haar die geleentheid te gee op n regverdige kans om n vol lewe te lei, sy het reeds so baie van haar kind wees verloor. Ongeag staan sy elke dag braaf op en glimlag. Help ons om ons stukkie dynamite gesond te maak.

 

2024

Op 26 September 2024 het ons gesin se lewens onherroeplik verander toe ons...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

C. Le Grange 25 Nov '24
Ons het geen woorde om jou genoeg te bedank vir jou ongelooflike ondersteuning nie. Jou bydrae is nie net n donasie nie dit is liefde, hoop en krag wat ons klein Dianty elke dag help om aan te hou...

C. Le Grange 24 Oct '24
Ek wil graag opreg dankie s vir jou ongelooflike ondersteuning aan ons pragtige dogtertjie, Dianty. Danksy jou skenking het ons in staat gestel om die nodige mediese sorg te verseker, en dit maak n...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.