Dirk du Pisani

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 13 597
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline Donations
0
Unique Donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Debbie De Wet
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date
Dirkie is 14jaar oud en het gister (26 Nov 2023) 'n ongeluk gehad met 'n 4-wiel motorfiets. Hy is in ICU met bloeding in die buik, milt geskeur en verdere toetse word nog gedoen. Hy is kritiek en verloor baie bloed wat in sy buik in loop. Huidiglik is sy hospitaal kostes besig om die hoogtes in te skiet. Hy moet geopereer word want sy toestand verbeter nie...😪😪
Sy ouers het nie 'n mediesefonds nie omdat ons almal weet hoe daar deesdae op alles gesny moet word net sodat 'n mens kop bo water kan hou om vir jou gesin te kan sorg.....
Dirkie se ouers is mense wat altyd vir ander mense sal gee al kom hulle hulself te na solank hulle iemand anders se las kan verlig of vir iemand anders 'n verskil kan maak terwyl hul deur hul eie storms gaan, die ouers wat enige iets vir hul kinders sal doen solank hul okay is.....
Dirkie is die seun wat in die middel van die winter sy warm baaidjie langs die rugby veld sal uittrek en vir 'n maaitjie gee wat koud kry al bewe hyself en klap sy tande letterlik opmekaar....die seun wat sal stadiger hardloop sodat die...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.