Dokimé Halfway House

Started 9 months ago

Open end-date

R 1 000
0%
of R 25 000 goal
R 900
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Vicky Matthee Matthee
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Port Nolloth
South Africa
Location
Started 9 months ago
Open end-date

’n Nuwe Begin,
’n Huis van Hoop vir Vroue

In elke dorp is daar verhale wat selde hardop vertel word. Verhale van vroue wat in stilte swaarkry. . Maar vandag bring ons ’n ander storie... een van hoop, omgee en ’n nuwe begin.

’n Inisiatief is onlangs begin om ’n veilige huis vir kwesbare vroue in ons gemeenskap te vestig. Hierdie huis sal ’n plek van veiligheid wees vir dié wat slagoffers van mishandeling, verwaarlosing of ander moeilike omstandighede is. Dit sal nie net skuiling bied nie, maar ook ondersteuning, berading en praktiese hulp om weer op eie voete te kom.
Die doel is eenvoudig maar kragtig: om waardigheid te herstel en ’n toekoms te bou.
So ’n projek kan egter nie sonder die gemeenskap se hulp slaag nie. Ons het dringend skenkings nodig om die huis gereed te kry en volhoubaar te bestuur.

Benodighede sluit in:
Nie-bederfbare kos
Klere vir vroue en kinders
Beddegoed en handdoeke
Skoonmaakmiddels en toiletware
Meubels (beddens, kaste, tafels)
Gas stoof 
Yskas

Finansiële bydraes vir water, elektrisiteit en instandho...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.