Dozi - Medical support
Started a day ago
Open end-date
About This Campaign
PENNIES OP DIE SPOOR- DOZI

Elke pennie help hom op sy pad na herstel…….
Julle het oor die jare saam met Dozi gesing, gelag en soveel mooi herinneringe gemaak. Nou vra ek sy musiekliefhebbers, vriende en ondersteuners om saam met ons te staan wanneer hy dit die nodigste het.
Dozi is gediagnoseer met Reinke se edeem en leukoplakie. (Soos ons verstaan n sist op sy stembande) wat beteken hy mag nie tans meer sing nie.
Met ’n dringende operasie wat vir 9 November 2026 geskeduleer is, wag daar ’n moeilike tyd van behandeling en herstel voor hom. As gevolg van die aard van sy toestand en sy werk as professionele sanger, kan hy moontlik vir tot ses maande nie optree en ’n inkomste uit optredes verdien nie.
Ons wil daarom help om die finansiële druk van sy mediese uitgawes, herstelperiode en noodsaaklike lewenskoste te verlig.
My doelwit is om, met die hulp van ’n BackaBuddy-fondsinsameling en almal wat bereid is om ’n hand te reik, fondse in te samel om hom deur hierdie ses maande van behandeling en herstel te help.
Doz...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
