Estian Esterhuizen Diabetes tipe 1
Started 2 months ago
0 days left
About This Campaign
Op 3 Mei 2026 vier ek 27 jaar sedert ek as ’n 4-jarige seuntjie met Tipe 1 Diabetes gediagnoseer is. Wat vir baie mense ’n “onsigbare siekte” is, is vir my ’n daaglikse stryd – een wat nooit rus nie.
Van kleins af moes ek leer om my lewe rondom my suiker te bestuur: vingerprikke, inspuitings, streng roetines en konstante waaksaamheid. Deur voorskool, laerskool en hoërskool het ek uitdagings ervaar wat baie mense nooit sien nie – van sport en skoolaktiwiteite tot die emosionele impak van anders wees.
Ten spyte hiervan het ek aangehou veg.
Met die ondersteuning van my ouers, en later my ongelooflike vrou, het ek geleer om nie net te oorleef nie – maar om aan te hou vorentoe beweeg. Vandag is ek ’n trotse pa van drie wonderlike kinders en iemand wat elke dag probeer om ’n voorbeeld te wees van volharding en hoop.
Ongelukkig het my gesondheid onlangs ’n ernstige terugslag beleef. Op 18 Maart 2026 het ek ’n hartaanval gehad – iets wat ek nooit verwag het nie, veral omdat ek aktief en betrokke by sport is. Hierdie gebeurtenis het nie net my lewe verander nie, maa...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
