Eye Opperation
Started a yr ago
0 days left
About This Campaign
Goeie dag,
‘N paar jaar terug het ek ’n beroerte gehad en daardeur het ek ‘n “Macular Hole” in my oog ontwikkel. Met n oog operasie kon ek weer redelik goed sien. Met tyd het ek Katerakke ontwikkel in my oog en dit is so erg, dat ek ’n oog operasie moet ondergaan. Die Katerak is so hard, hulle moet my oog oopsny en die lens verwyder en 'n ander lens inplant.
Daarom wil ons ‘n beroep op u doen om ons asseblief te ondersteun met die finansies vir my oog. Die operasie kos R40 000.00 en ons het nie ’n medies nie aangesien my man sy werk verloor het.
Ons vra mooi vir u hulp en sal dit hoog op prys stel. Dit sal absoluut 'n seën wees om weer te kan sien. Asseblief help ons asseblief.
Hi almal, ek hoor van baie mense dat hulle sukkel met die donasies op die app. U kan na dioe fotos gaan kyk en my bank kaart is daarby gevoeg as u graag wil help, ons wardeer dit opreg en mag die Here u ryklik seën. Rek no is soos volg - Capitec 1385196791 Spaar rek. Baie dankie.
Baie dankie,
Fatima Barnard.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




