Funds urgently needed for Chris Coldbeck operation
Started 9 months ago
Open end-date
About This Campaign

Good day all,
Hi hi, jammer dat ek nie gister aand terug gekom het na jou toe nie. My foon was pap en ek nog meer. Ek was total uitgebrand.
Chris se nood operasie het vinnig en glad afgeloop. Hy was 'n epidural toegedien en net ligte narkose. Hulle Kon toe net 'n ent Bo die gewas afsny en die gesonder kolon deur die maag bring. Hy sal nou permanent 'n stoma sakkie hê. Sy rectum is toegewerk en Hy het nou 'n "Ken-butt". (Toe Soos n plastic pop).
Ongelukkig sit die Kanker te laag en is te groot Om nou te verwyder. Hy moet nog deur die hele proses van chemo en radiasie Gaan, en later weer sjirurgie ontvang as Die Kanker genoegsaam gekrimp het. Dis nogal 'n terug slag.
Die sjirurg het 'n scope gedoen, sy maag lyk skoon, sy niere, lewer en longe is Al's mooi skoon. Sy langtermyn prognose lyk goed. Ons grootste uitdaging is nou Om die fondse bymekaar te maak Vir die behandeling. Hierdie operasie het R250k beloop en het ons beursie leeg getap. Dis maar nog steeds 'n nagmerrie. Ons bly biddend en vertrou dat die Here Jesus Chris sal behoed en bewaar...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.





