Gebedjie vir Kerfees

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 182 338
0%
of R 250 000 goal
R 0
Offline donations
269
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Abraham Kriel Kinderhuis
Organiser
43 
BaB campaigns
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Kersfees is die tyd waar ons saam met familie Christus se geboorte herdenk. Ongelukkig hou Kersfees nie vir alle kinders vakansie, vrede en vreugde in nie. 

Baie Abraham Kriel-kinders gaan vanjaar hul eerste Kersfees sonder hul ouers beleef. Dit gaan gevolglik ʼn baie moeilike tyd vir hulle wees. Daarom wil die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom graag ons kinders met 'n onvergeetlike feestyd bederf.

Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom is verantwoordelik is vir die versorging van 170 kinders wat weens verwaarlosing en/of mishandeling uit ouersorg verwyder is. Ons voorsien in hul behoefte aan kos, geskenke en pret gedurende die feestyd. Finansiële ondersteuning uit die gemeenskap maak dit moontlik om die feesseisoen spesiaal vir ons kinders te maak.

Elke bydrae maak ʼn groot verskil en help om vir ons kinders ʼn onvergeetlike feestyd te gee. Jy kan help om Kersfees spesiaal en betekenisvol vir Abraham Kriel-kinders te maak deur ʼn vriend van die Kinderhuis te word.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.