Gedenkdiens Fondsinsameling

Started 2 yrs ago

0 days left

R 41 765
0%
of R 38 850 goal
R 0
Offline donations
61
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Maritza Meiring
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Potgietersrus
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
0 days left

8 November 2024 het die grootste tragedie plaasgevind naby Potgietersrus. Minette van Wyk (33) het net sewe dae na haar 33st verjaarsdag dood verongeluk saam haar Pragtige twee kinders Joanette Claassen (10)  JH Snyder (13) , Haar Stiefseun Christiaan Van Wyk (10) en Haar Broer Dawie Snyder(39) .  

Hulle het gery om haar broer Dawie te gaan optel by die lughawe, Dawie was 'n H2A werker wat in Amerika gewerk het om vir sy Dogter 'n beter lewe te voorsien. 
 

Minette was 'n Visa agent wat menige H2A werkers en hul geliefdes gehelp het met Visas. 
 

Ongelukkig is daar nie fondse vir 'n begrafnis nie en Minette se Man Flippie en Haar moeder se las is swaer. Enige Donasie sal baie waardeer word om die begrafnis te kan dek en onvoorsiene onkostes wat kan opduik. Selfs net 'n gebed vir die gesinne sal waardeer word. Flippie en sy Dogter het op die ongeluks toneel opgedaag en is nog in skok . Ons het nie woorde nie , geen vertroosing sal hul verlies van vyf geliefdes terug bring nie Ons bid dat die Here die gesin sal dra en styf vas ho...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.