Gwanitas Recovery Campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Goeie dag almal
Ek was saterdag in ‘n kar ongeluk en met Die Here se genade is ek gespaar. Daar is wel baie skade.
Vog op die longe
Kop skedel fraktuur met bloeding en swelling
Linker arms is gebreek
33 steke op die kop
Liewe Jesus het my gespaar, Ons huis Dr. - Dr Bosman - Flora med gaan my behandeling oorvat wat alles privaat gaan wees.
Ek was gister vir opvolg waar daar nog teveel bloeding op die kop is wat af beweeg na my gesig toe. So veroorsaak baie swelling in my gesig. My arm is op die oomblik met net gips onder gespulk tot en met die swelling af is dan wil Dr voledige gips aan sit vir 6 weke. Indien Dr oor n week en ‘n half goed voel oor my kopbeseering , gaan hy die steke verwyder. My Tandarts het tande gespulk en Panoramies gevat, niks breuke nie net waarvan 5 tande los is met impak van airbag, so vir volgende 3 weke is hulle vas dan sal sy kan hervat. Ongelukkig is die...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
