Handjies, gesiggies en tandjies
Started 2 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom het ʼn dringende tekort aan sanitêre ware!
Hier is ʼn lys wat ons desperaat nodig het vir ons seepstoor:
- Lyfseep
- Lyfroom
- Sjampoe
- Aanroldeodorant
- Tandepaste
- Sanitêre doekies vir meisies
- Doeke vir babas: nrs. 4 en 5
- Vaseline
Enige skenkings kan direk by die kinderhuis afgelewer word by: De Beerstraat 12, Modimolle, 0510. Indien jy nie 'n fisiese skenking kan maak nie sal enige finansiële steun vir hierdie veldtog ons in staat stel om self die bostaande items te gaan aankoop.
Met jou hulp kan ons verseker dat ons kinders se handjies, gesiggies en tandjies weer spiekeries lyk.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
