Hefer familie-fonds

Started 6 months ago

Open end-date

R 83 159
0%
of R 80 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Jani Muller
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Fochville
South Africa
Location
Started 6 months ago
Open end-date

Met swaar harte neem ons afskeid van ons dierbare vriend, Ryno Hefer, wat tragies oorlede is ná ’n noodlottige motorongeluk.

Ons gedagtes is by sy geliefde vrou, Megan, en hul dogtertjie, Hannah-Grace, wat steeds mediese behandeling ontvang.

In hierdie ongelooflik moeilike tyd staan die familie voor groot mediese en verwante uitgawes. As vriende het ons ’n Back a Buddy-veldtog begin vir elkeen wat graag prakties wil help om hierdie kostes te help dek. Enige bydrae, hoe klein ook al, sal opreg waardeer word.

Dankie vir elke gebed, boodskap en vorm van ondersteuning. 

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.