🏉 HELP CORRIE SE RUGBYDROOM WAAR WORD!
Started 11 days ago
Open end-date
About This Campaign
VAN ITALIĂ‹ IN 2025 NA SPANJE IN 2026!
Hy het die passie. Hy het die deursettingsvermoë. Nou het hy ons hulp nodig om sy droom verder te vat!
Vir Corrie is rugby soveel meer as net ’n sport. Dit is iets waarvoor hy met sy hele hart leef, waarvoor hy hard werk en waarvoor hy elke kans aangryp om beter te word.
In 2025 het sy harde werk en liefde vir die spel hom reeds na Italië geneem saam met die Rugby Travel Academy. Nou, in 2026, staan daar nóg ’n ongelooflike geleentheid voor hom: Corrie is gekies vir die AVS Nasionale O/16 7’s Presidentspan wat Suid-Afrika se rugbygees in Spanje gaan uitleef! 🇿🇦🏉
Om weer die kans te kry om oorsee te toer en rugby op ’n internasionale vlak te ervaar, is ’n besonderse voorreg. Dit is ook ’n bewys van sy toewyding, sy harde werk en die passie waarmee hy hierdie sport aanpak.
Maar agter elke groot droom is daar ook uitdagings. Die voorlopige koste van die Spanje-toer beloop R50 700 — ’n groot bedrag om in ’n beperkte tyd bymekaar te kry.
Daaro...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.

