Duan Se Rugbydroom Na Namibië 🏉🇳🇦

Started 14 days ago

a month left

R 12 400
0%
of R 30 000 goal
R 10 200
Offline donations
2
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Lee-Ann Havenga
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Klerksdorp
South Africa
Location
Started 14 days ago
a month left

Duan is net 13 jaar oud, maar rugby is al vir baie jare ʼn groot deel van sy lewe. Hy het n ongelooflike passie vir die sport en sit werklik sy hart en siel op die rugbyveld. 

Hy speel al jare Kosh-rugby en is die afgelope twee jaar as kaptein van die span aangewys. Vanjaar het hy ook die geleentheid gekry om aan Bokkieweek deel te neem 🏉

Sy talent en harde werk het hom nou die geleetheid gegee om as deel van die AVS O.13-toerspan in September 2026 na Namibië te toer! 🇳🇦

Vir Duan is hierdie soveel meer as net n toer - dit is ʼn geleentheid om die sport waarvoor hy so lief is op n groter vlak te beleef, sy talent verder te ontwikkel en waardevolle herinneringe te maak.

Die span sal vier wedstryde teen plaaslike skole speel en ook Walvisbaai, Swakopmund en Windhoek besoek. 

Om Duan se droom moontlik te maak moet ons die toerkoste, paspoort- en reisdokumente asook die ekstra reis- en verblyfkoste rondom die toer dek.

Enige bydrae, groot...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.