Help Klein Brienné Krause

Started a month ago

5 months left

R 78 482
0%
of R 350 000 goal
R 0
Offline donations
100
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Adrienne Krause
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Cape Town
South Africa
Location
Started a month ago
5 months left

Klein Brienné Ester Krause, ’n bewys dat wonderwerke steeds daagliks plaasvind.


Op 27 weke swanger het ons uitgevind dat Brienné vog op haar brein het. Ons het vir ’n MRI gegaan wat dit bevestig het en ook breinmisvorming aangedui het. Ná baie aanbevelings wat anders voorgestel het, het ons besluit om met die swangerskap voort te gaan, want slegs God besluit oor lewe en dood.


Brienné is op 5 April om 15:03 gebore. Wat ’n wonderbaarlike dag was dit. 

Sy is dadelik van my af weggeneem na die NICU. My mammahart was gebreek dat ek nie my baba kon vashou soos ander mammas nie. Sy is op ’n EEG-masjien geplaas en vier dae ná haar geboorte vir nog ’n MRI geneem.
Die MRI het toe die ergste bevestig. Daar is ernstige vog en bloeding op die brein, asook groot breinmisvorming, onder meer “gladde brein” en ’n tekort aan ’n Corpus Callosum.
Brienné is tans in die NICU waar sy dapper veg. Haar eerste groot stappe is om te leer suig en drink,iets wat sy al hoe beter regkry.


Vir Adrienne en Kobie, haar ouers, is hierdie tyd ongeloofli...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.