Help Marius herstel | Help Marius recover

Started 23 days ago

Open end-date

R 315 175
0%
of R 400 000 goal
R 0
Offline donations
243
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Janie Erasmus Erasmus
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Pretoria
South Africa
Location
Started 23 days ago
Open end-date

My naam is Jannes Erasmus, ek is 17 jaar oud, en vandag vra ek uit my hart vir hulp vir een van my goeie vriende, Marius Venter.

Ek het Marius in 2023 leer ken toe ons saam rugby gespeel het. Van die eerste dag af het hy uitgestaan as iemand wat nooit opgee nie. Selfs wanneer dinge moeilik geraak het, het hy altyd aangehou veg. Daardie deursettingsvermoë het hom geneem van die O/14 C-span tot waar hy vanjaar die voorreg gekry het om vir ons skool se eerste rugbyspan uit te draf en ook vir 'n provinsiale oefengroep gekies is.

Maar vandag veg Marius nie op 'n rugbyveld nie.

Hy veg vir sy gesondheid.

Na wat aanvanklik soos 'n gewone rugbybesering gelyk het, het Marius 'n ernstige beeninfeksie, osteomiëlitis, opgedoen nadat bakterieë deur 'n wond in sy knie ingedring het. Wat gevolg het, was iets waarvoor niemand voorberei kon wees nie.

Marius was vanaf 21 September tot 8 Oktober in die Steve Biko Akademiese Hospitaal opgeneem, waar hy reeds vyf operasies moes ondergaan. Net 'n paar dae nadat hy ontslaan is, is hy weer op 13 Oktober in die hospitaal opgen...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

J. Erasmus • 6 Nov '26
We are reaching out to everyone today with some really encouraging news and deep gratitude for the incredible community supporting our boy. It has been a while since I shared an update on Marius, so...

J. Erasmus • 27 Oct '26
Thank you to everyone who continues to walk alongside Marius and his family on this journey. As previously mentioned, a very generous individual has kindly advanced funds to assist with Marius s m...

J. Erasmus • 20 Oct '26
I just want to say a huge thank you to every single person who has donated, prayed, sent messages, or even just kept Marius in your thoughts . Your support means more than words can explain ....
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.