#Help my om weer voluit te lewe ✨🩷
Started a month ago
22 days left
About This Campaign

Ek was nog nie eers 6 maande oud nie toe ek my eerste oogoperasie gehad het… en nou is dit weer sulke tyd.
My hele lewe lank droom ek daarvan om net beter te kan sien. Ek het altyd vir myself gesê teen 35 wil ek my oë en my tande reg hê.
Maar net wanneer jy dink jy het ’n geldjie weggesit en jy is amper daar, gebeur daar iets en moet jy dit weer gebruik.
Oor bietjie minder as 2 maande word ek 35, en vandag kom vra ek julle vir hulp om my te help om hierdie droom waar te maak. 🙏🏼
Hierdie is twee dinge wat my al vir jare terughou in die lewe… en wat selfs my besigheid terughou.
Ek wil so graag Facebook en TikTok video’s maak, my produkte wys en myself meer op sosiale media wys. Maar ek moet altyd aan my oë dink.
Ek het ongelukkig nie die selfvertroue om net voor ’n kamera te staan en dit te doen nie. Nie omdat ek nie wil nie, maar omdat dit vir my baie emosioneel en seer is. Ek is baie oor my oë gespot toe ek jonger was, en dit is iets wat my diep geraak het.
Dit was nooit regtig so sigbaar vir ander mense nie, behalwe wanneer ek sie...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
