Help ons om Suzi weer op die pad te kry.

Started 11 days ago

Open end-date

R 3 835
0%
of R 20 000 goal
R 1 500
Offline donations
3
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Seed of Life Collective Collective
Organiser
6 
BaB campaigns
Location
Cullinan
South Africa
Location
Started 11 days ago
Open end-date

Help ons om Suzi weer op die pad te kry

By Seed of Life Huis Cullinan is ons voertuig, Suzi, soveel meer as net 'n motor.

Sy is die voertuig wat persone en families uit hopelose omstandighede gaan haal. Sy vervoer inwoners na mediese afsprake, rehabilitasieprogramme, werksgeleenthede, kerkdienste en ander noodsaaklike afsprake.

 Sy help ons om kos, skenkings en voorrade te gaan afhaal en maak dit moontlik dat ons elke dag ons bediening kan uitleef.

Ongelukkig het Suzi se enjin onherstelbaar skade opgedoen, en ons staan nou voor 'n uitgawe van R20 000 om 'n nuwe enjin aan te skaf.

As 'n nie-winsgewende organisasie is dit nie 'n koste wat ons uit ons gewone begroting kan dra nie. Tog kan ons nie bekostig om sonder vervoer te wees nie. Elke dag wat Suzi stilstaan, raak dit die mense wat op ons staatmaak.

Ons vra daarom nederig vir jul hulp.

Geen skenking is te klein nie. As baie mense 'n klein bydrae maak, kan ons saam hierdie doel bereik en Suzi weer terug op die pad kry, waar sy hoort....

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.