Help ons weer op die pad kom

Started 16 days ago

Open end-date

R 8 583
0%
of R 800 000 goal
R 0
Offline donations
4
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Potchefstroom Dienssentrum
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Potchefstroom
South Africa
Location
Started 16 days ago
Open end-date

Help Ons Gemeenskap Weer Op die Pad Kom

Vir meer as 42 jaar dien die Potchefstroom Dienssentrum die gemeenskap van Potchefstroom deur ondersteuning, versorging en praktiese hulp aan mense wat op ons dienste staatmaak. Een van die belangrikste dienste wat ons lewer, is ons gespesialiseerde vervoerdiens.

Ons het onlangs 'n groot terugslag beleef toe ons rolstoeltoeganklike bus in 'n ongeluk betrokke was en as 'n totale verlies afgeskryf is.

Dit was nie sommer net nog 'n voertuig nie, 259 mense in ons gemeenskap maak gebruik van hierdie diens.

Hierdie bus was toegerus met 'n hidroliese rolstoelhyser wat dit moontlik gemaak het om rolstoelgebruikers veilig en met waardigheid te vervoer. Dit was die enigste voertuig van sy soort in Potchefstroom wat spesifiek vir hierdie doel ingerig was.

Vir baie persone met gestremdhede, ouer persone met beperkte mobiliteit en pasiënte wat nie op gewone vervoer kan staatmaak nie, was hierdie bus 'n lewenslyn. Dit het mense gehelp om by mediese afsprake uit te kom, rehabilitasiedienste te ontvang, medikas...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.