help oom Pottie herbou- 'n boer in nood.

Started a yr ago

0 days left

R 57 259
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
109
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Andelene Van rooyen
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Pietersburg
South Africa
Location
Started a yr ago
0 days left

Help Oom Pottie Herbou – ’n Boer in Nood
Oom Pottie, ’n toegewyde boer van Pietersburg in Limpopo, staan vandag met niks. Sy plaas, sy lewenswerk en erfenis, is afgebrand. Sy diere is gemartel. Sy huis, sy besittings, sy skuiling, alles is vernietig.

Wat het gebeur?
Oom Pottie was die teiken van doelbewuste haat. Nadat die plaas langs hom onteien is, het die nuwe inwoners begin om hom te dreig en te intimideer. Hulle het sy diere vermink. Hulle het hom dopgehou. En op die dag toe hy vir ’n paar uur weg was, het hulle sy hele opstal aan die brand gesteek.

Hy het niks oor nie. Tans slaap hy by ’n vriend, maar binnekort gaan hy terug na sy plaas toe, waar hy beplan om in ’n geskenkte tent op die gebrande stuk grond te bly. Hy het geen kos, geen klere en geen skuiling vir die winter nie. En tog sê hy:
“Ek sal nie vlug nie. Hierdie grond is myne. Ek sal dit beskerm met alles wat ek het. Die Here is my Skild.”
Sy vrou, wat tans in Pretoria werk, gaan binnekort saam met hom terugkom plaas toe. Maar hulle he...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

A. Van rooyen 11 Jun '25
Jou omgee het vir Oom Pottie die moed gegee om weer op te staan. Na die verwoestende verlies van sy huis, sy diere en sy lewenswerk, het jou ondersteuning hom laat voel dat hy nie alleen i...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.