Help Save Owen Haywood

Started 9 months ago

0 days left

R 196 826
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
417
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Johanna Haywood
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Springs
South Africa
Location
Started 9 months ago
0 days left

Owen is tans 12 jaar oud +- 2 weke terug het Owen begin siek word. Die skool het Mamma gebel en gese sy moet Owen kom haal en by n Dr uitkry , hy is baie bleek en hy lyk nie reg nie. Mamma het hom na die staats kliniek geneem waar sy bloeddruk baie hoog was en sy suiker was baie laag. Die kliniek het n ambulaans gebel om Owen dadelik staats-hospitaal toe te vat. Owen is opgeneem en toetse en sonar is gedoen en daar is bevestig Owen het slegs 1 nier en hy is in nier versaking. Mamma het nie geweet Owen het net 1 nier nie en dit was n groot skok. 6 Augustus 2025 was Owen Mamma en hospitaal personeel deur na Nelson Mandela Kinder-Hospitaal toe in Jhb, waar die spesiliste vir Mamma meegedel het dat Owen te swak is vir dialise en dat hy DRINGEND n nier oorplanting kort anderste gaan hy sterf. Die bietjie familie lede wat daar is nie geskik vir n skenker nie, agv hulle gesondheid en ouderdom. Owen is baie swak en moet gestabiliseer word voordat hy enige behandeling kan kry. Tans is hy in die staat-hospitaal in springs waar daar nie eintlik iets vir hom gedoen word nie.

EK PLEIT BY...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

J. Haywood 26 Aug '25
From the depths of our hearts, thank you to every single person who has opened their heart for Owen. Each donation, each prayer, and every kind word has touched us more deeply than I can ever exp...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.